Marlborough House

Marlborough House het aanvanklik net twee verdiepings gehad, soos dié illustrasie uit omstreeks 1750 wys.
So het die huis in die 1850's gelyk voor die vleuels ’n vierde verdieping en die sentrale deel ’n derde verdieping bygekry het.
Die suidekant van Marlborough House vandag.

Marlborough House is ’n woning in Westminster, Londen. Dit is in Pall Mall geleë, net oos van Sint James-paleis, en huisves tans die Britse Statebond se hoofkantoor.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search